Afrikaans is die derde grootste taalgroep Suid Afrika?
Volgens Wikipedia is die statistiek:
1) Zulu – 23%
2) Xhosa – 16%
3) Afrikaans – 14%
Afrikaans is kosbaar.
Afrikaans is in die top 100 mees gesproke tale in die wêreld, uit meer as 7000 tale wêreldwyd!https://word.tips/100-most-spoken-languages/